Jonah Ray

Jonah Ray
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jonah Ray Rodrigues
Geboorte 3 Augustus 1982 (1982-08-03)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, skrywer, en vervaardiger
Aktiewe jare 2004–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jonah Ray (gebore 3 Augustus 1982) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Victor Crowley (2017) en in die televisiereekse Drunk History (2013), The Meltdown with Jonah and Kumail (2014), en Mystery Science Theater 3000: The Return (2017).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search